Aanpasbaarheid en reproduksiedoeltreffendheid is die mees basiese vereistes vir verhoogde kuddevrugbaarheid. Al die uitstaande kenmerke van ‘n vroulike diere is nutteloos indien sy nie in staat is om gereeld in siklus te kom nie, beset kan raak en jaarliks ‘n lewendige, gesonde lam kan lewer nie. In terme van finansiële implikasies word bereken dat reproduksie twintig keer meer belangrik is as die karkaseienskappe, en tien maal meer belangrik is as eienskappe wat verband hou met groei en doeltreffendheid van voeromsetting. Lees meer onder…
BOER BOK EN SKAPE BESTUURSPROGRAM[2373]