Transveld Meatmaster Veiling se uitslae.
Transveld Meatmaster Klub se Vlagskip Veiling was aangebied deur CDP afslaers op Donderdag 2 September om 11:00 by Fire & Wine arena, Swavelpoort, Pretoria
Charles Freeme van B3 Genetics het die duurtse ooi met lam verkoop vir R20 500 aan Twisten Smith van New Heaven Meatmasters, van Warmbad.
CDP en Transveld Klub wil graag almal bedank vir hulle ondersteuning om die veiling weereens n groot sukses te maak.
Transveld Meatmaster Veiling se uitslae